top of page
Intensiewe sorgeenheid/
Hoë Sorg
Missieverklaring
Om 'n Christelik-gebaseerde kwaliteit gesondheidsorgdiens te verskaf. Ons poog om deernisvolle sorg te verskaf aan diegene wat aan siekte ly. En om die pasiënte te help om sielkundige, verstandelike en spiritualiteit en vrede te vind.
Intensiewesorgeenheid/hoësorg
Ons ICU bestaan van 10 ICU-hokkies en 6 hoësorgbeddens.
Ons akkommodeer alle toestande medies, chirurgies, ortopedie' gevalle, hartgevalle ens.
Slegs spesialis personeel pasiënte in ons waakeenheid kan opneem. Bv. Dokters Chirurge Neuroloë ens.
Ons ICU is beman met spesiaal opgeleide gesondheidswerkers en bevat gesofistikeerde moniteringstoerusting.
bottom of page