top of page
Roland se Fisioterapie
Roland se Fisioterapie
Roland Fisioterapie is 'n fisioterapie praktyk gebaseer in Namibië. Ons het praktyke in Windhoek, Okahandja, Oshakati en Ongwediva. Ons hooffokus is om hospitale te bedien.
​
Die hart van ons praktyk is in Windhoek by die Rooms-Katolieke Hospitaal geleë. Die hospitaal is 'n moderne fasiliteit met 120 beddens en het 'n moderne ICU wat uit 10 beddens bestaan. Dit is die enigste private hospitaal in Namibië wat hartchirurgie aanbied. In hierdie praktyk bedien ons hospitaalpasiënte sowel as buitepasiënte.
bottom of page